Kersfees by die see: Dekor-idees
Dis die tyd vir kreef op die kole en die geraas van branders op die agtergrond. Kuier feestelik op die stoep – familie en see is jou inspirasie.
Dis die tyd vir kreef op die kole en die geraas van branders op die agtergrond. Kuier feestelik op die stoep – familie en see is jou inspirasie.
‘n Gesin van vyf is beseer toe hul sportnutsvoertuig en ‘n trein...
Vyf mans het in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband...
‘n Britse man het gesterf en ‘n ander een word vermis nadat hulle...
Gregg Allman, bekende rock- en blues-sanger en ‘n lid van die...
Ons gaan Nieu-Seeland toe net vir 2 jaar. Dis vrek duur om als...
Ek kon nog nooit verstaan wat die groot issue is met vrouens en...
Manlief is weg vir twee weke weg op besigheid – onderskeidelik...
Kommentaar
Dot Steyn het gesê:
Ons was nou al gesin 'n paar keer oorsee tydens die koue Europese/Amerikaanse winters en verlang elke keer na die lekker Kersvakansies by die see met familie en als wat gepaard gaan met ons lekker Kersfeeste.
29ste Jan. 2012, 16:57Marietjie van Jaarsveldt het gesê:
Dit laat my nou so verlang na die Strandloper aan die Weskus!
22ste Nov. 2011, 12:33SUZI SNYMAN het gesê:
Ek sit hier in Mahikeng vasgesweet in in ''n hittegolf. Dit is dus die wowste prentjie wat ek myself kan voorstel. dit inspireer my om so 'n kerstafel vir my huismense te skep. DANKIE, SARIE1 SUZI, MAHIKENG
10de Nov. 2011, 14:08olga het gesê:
my hart wil ontplof van die prag! ek is nou 22 jaar oud, maar belowe ek sal eendag so n pragtige kersfees vier by die see!
1ste Jun. 2011, 14:15