stripe_tease
Dekorstories

‘n Streep getrek

Die vars kleure en ongewone kombinasies maak ‘n mens sommer lus om ‘n nuwe projek tuis aan te pak. Sommige is 100% Indiese katoen, ander ‘n mengsel van katoen en linne. Daar is ook ‘n paar materiale van 100% sy.

Pryse wissel van R190 tot R572 per meter, behalwe die systowwe wat effens duurder is. Daar is vertoonkamers in Kramerville, Kaapstad, Durban, Port Elizabeth en Pretoria, besoek gerus die een naaste aan jou. Kyk op www.fabriclibrary.co.za.

  • http://uhccjqlhszts.com/ vztuvi

    yKlXiy rqclhfmcwccc, [url=http://lzxauimkryyk.com/]lzxauimkryyk[/url], [link=http://zcgsmbvfwsqx.com/]zcgsmbvfwsqx[/link], http://fhtzcqheclht.com/