fatboy_orange_recline_low_res
Dekorstories

Sag sit

Die Duitse meubelvervaardiger MBM In & Outdoor Furniture het dié oorgroot poef van 140 x 180 cm ontwerp. Dit is gemaak van hoëgehalte-materiaal en kom in kleure soos rooi, oranje, swart, lemmetjiegroen, kobaltblou en turkoois. Dit vorm om jou liggaam as jy daarin sit – jy kan selfs opkrul en slaap!

Koop dit @ R3 500 (BTW uitgesluit) by enige MBM-winkel landwyd, of besoek www.mbmafrica.co.za