mugs_gooseberry_situ
Dekorstories

Sjiek afdroogdoeke

Dit het soveel belangstelling ontlok dat haar aanlyn-winkel daaruit gespruit het.

Sy put inspirasie uit alledaagse dinge, soos haar versameling ou koffiebekers. Een vakansie het sy hulle almal geskets en hieruit is dié mooi afdroogdoeke gebore. ‘n Ander inspirasie was ‘n ou Ikea-katalogus. Sy verskaf aan ‘n hele paar plaaslike winkels soos Moyo by Zoo Lake, Abby and Ross in die Parks-inkopiesentrum, Parkwood, en in Kaapstad: o.live, Kloofstraat, Moyo by Spier buite Stellenbosch, Mielie by Montebello in Nuweland en Touches and Tastes in Franschhoek.

Of koop by haar aanlynwinkel: www.skinnylaminx.com