sw0911indrukke_3_
Dekorstories

Skep só ‘n muur-galery

Beplan jou galery-muur só:

Kry die formasie vir jou raamgalery só makliker reg – dit voorkom ook dat jy spykers op verkeerde plekke inkap:

Pak die rame op die vloer of op ’n groot tafel en knip bruinpapier uit in elkeen se grootte. Plak dié bruinpapiervorms met maskeerband op die muur. Nou kan jy die “rame” maklik rondskuif. Wanneer jy tevrede is, kap die spykers volgens die papiervorms in en hang elke raam op sy plek.

WENK 1: Te veel rame vir jou galery? Laat ’n paar teen die muur leun vir ’n informeel-stylvolle gevoel.

WENK 2: Dit is makliker om portrette te hang as jy met ’n reguit lyn onder of bo en aan die een kant van jou galery-muur werk.


  • http://tdmafddbkpdx.com/ domtugpfru

    PYvXYp dgfxyaadqove, [url=http://fuhvshjlbqct.com/]fuhvshjlbqct[/url], [link=http://ukqcsxzhzejw.com/]ukqcsxzhzejw[/link], http://btzqozppsbzi.com/

  • Karina

    Sarie, ons kap nie meer spykers in nie, ons is almal vroue van die negentigs wat n boor behoort te kan gebruik. Ons boor gate en doen dit reg!

  • Elliptical

    I suggest you to add a facebook like button!

  • Ricardo

    Extremely helpful artilce, please write more.