home_0023
Dekorstories

Slaapkamer-weelde

Die toppunt van luuksheid is die Margaret Muir-bedlinne-reeks, wat eksklusief by uitsoektakke beskikbaar is. Dit is van 100% perkale en met die fynste borduurwerk versier. Dis beskikbaar in verskillende groottes – dis net ‘n plesier om tussen sulke beddegoed in te kruip.

Besoek www.home.co.za en kyk wat is alles in hul winter-katalogus.