FOTO Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Dekorstories

Slim planne vir klein ruimtes

Klein beteken beknop? Nooit gesien nie. Jy kan inderdaad ’n knap ruimte so inrig dat daar meer as genoeg leefruimte is.

In die Junie-uitgawe van SARIE wys ons dekorredakteurs Lounette en Anita 27 slim planne vir klein ruimtes.

Hier wys ons vir jou 3 van die 27 wenke

1) Dink vertikaal

Dink vertikaal, gebruik jou muurspasie vir ekstra pakplek en installeer rakke.

FOTO: Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

2) Benut al jou spasie

Benut die spasie onder ’n trap. Hier word boeke en tydskrifte in mandjies op die tafel gestoor.

FOTO: Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

3) Stal jou mooi goed uit

Stal jou mooigoed uit op ’n oop rak in die kombuis. Gebruiksgoed word in die kaste gebêre.

FOTO: Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Lees nou

Só omskep jy ’n goedkoop skinkbord

Kom hekel saam!

5 vertikale tuine wat óns inspireer