granny_goose_pure_white
Dekorstories

Soete slaap

Hier sal jy jou perfekte slaapmaat vind. Daar is selfs ‘n luukse-bed waarin jy kan kruip om jou doelgemaakte kussing behoorlik te toets. Ook ‘n kinderafdeling waar die kleintjies hul eie kussings kan toets en kies. Selfs ‘n uitgebreide geskenkregister vir toekomstige bruide. Granny Goose is bekend vir hul luukse-duvets en pragtige slaapkamer-bykomstighede. Besoek hul nuwe winkel, MontClare Place, h/v Campground en Hoofweg, Claremont Kaapstad, of www.grannygoose.com of skakel 0860duvets.