eetkamer_luidsprekers
Dekorstories

Soete klanke deur die huis

Hier’s raad: Daar’s nou plafonluidsprekers wat nes plafonliggies (versteekte downlighters) lyk! Benewens dit is daar hope klank-alternatiewe om in jou spesifieke behoeftes te voorsien. So koop maar daai CD!

Kontak Soft Illusion Audiovisuals by 083 412 8895 of stuur e-pos na carl@softillusion.co.za