Dekorstories

Spaar krag

Dit meet die elektrisiteitstroom van jou huis en werk outomaties uit hoeveel krag jy gebruik, asook hoeveel dit kos.

Deur jou huis se kragverbruik te monitor, sal die huismense ook meer bewus word van besparing.

‘n Gekwalifiseerde elektrisiën moet dit aan jou hoofskakelaar installeer. Die toestel word ook deur die Nasionale Energieraad ondersteun.

Dis beskikbaar by Radiant-verspreiders en kos R894,00. Skakel 011 386 0000 vir navrae of besoek www.radiant.co.za.