i_love_chuckles_03
Dekorstories

Spesiaal vir Moedersdag

Hier is ‘n paar oulike geskenk-idees wat ons oog gevang het om Ma mee te bederf.
Lekker eetgoed van Woolworths in die mooiste verpakkings, vanaf R49,95. Beskikbaar by uitgesoek-takke landwyd.
‘n Pragtige bos blomme in ‘n versilwerde melkkan van Netflorist. Dit kos R1379, plus R40 afleweringsfooi. Kontak hulle by 0860 200 600 of www.netflorist.co.za