i_love_chuckles_03_rz
Dekorstories

Spesiaal vir Moedersdag

Hier is ‘n paar oulike geskenk-idees wat ons oog gevang het om Ma te bederf.

Lekker eetgoed van Woolworths in die mooiste verpakkings, vanaf R49,95. Beskikbaar by uitsoektakke landwyd.

‘n Pragtige bos blomme in ‘n versilwerde melkkan van Netflorist. Dit kos R1379, plus R40 afleweringsfooi. Kontak: 0860 200 600 of www.netflorist.co.za