magro_freestanding_bath_spout_pc2280502
Dekorstories

Stylvolle gehalte vir elke smaak

En Bellini se 2010-reeks badkamerprodukte en krane – van die kontemporêre Volpe- tot hul luukse Piovana-reeks – voldoen aan albei dié vereistes.

Boonop spog dit met die SABS-merk, en Bellini verseker ook klante hul produkte word volgens die strengste standaarde vervaardig.

Alle Bellini-krane kom met ‘n vyfjaar-waarborg.

Kontakbesonderhede: www.bellini.co.za of 021 534 1357.