chikadee1
Dekorstories

Stylvolle meubels

Daar’s meubels vir elke vertrek in die huis te koop, asook kleiner dekor-items.

Die eienaars, Ziana Firmani en Lynette van Zyl, reis gereeld oorsee om elke meubelstuk en ander dekor persoonlik uit te soek. Hulle lewer ook ‘n volledige binneversierdiens.

Vind Chikadee by Eenheid 5, Katlyn Park, Ardeerstraat, The Interchange, Somerset-Wes. Jy kan hulle ook kontak by 021 851 0052 of klik by www.chikadee.co.za.