love_web1
Dekorstories

Tatoeëer jou muur

Dié ontwerpe is vinielplakkers wat met duidelike instruksies kom, sodat jy dit maklik self op jou muur kan plak. Sorg net dat jou mure glad en skoon is. Dit is ook maklik om te verwyder sonder dat jy pleisterwerk beskadig. Besoek  www.mywalltattoos.com.

Daar’s nog baie ontwerpe om van te kies. Jy kan ook jou eie ontwerp stuur en hulle sal dit vir jou in ‘n plakker omskep. Skakel 021 802 4215 of stuur e-pos na esther@mywalltattoos.com