tile_africa_251
Dekorstories

Teëls vir buite

Besoek gerus Tile Africa vir ‘n groot verskeidenheid natuurlike teëls, geskik vir vir stoepe en patio’s. Die teëls het ‘n elegante, aardse voorkoms, wat maklik is om in stand te hou en ook glybestand is.

Jy kan kies en keur tussen leiklip, sandsteen en vele meer vir ‘n tydlose voorkoms.

Onthou net dat enige teël van ‘n natuurlike aard met ‘n verseëlaar behandel moet word om vlekke te voorkom.

Kontak Tile Africa by 0800 002783 ofwww.tileafrica.co.za.