mag20064
Dekorstories

Toets jou verfkleur

Nou het Plascon 250 ml-toetspotjies op die mark.

Dit kan getint word in enige van die meer as 1 400 kleure op die Plascon-kleurkaart en is beskikbaar by uitsoek-verfhandelaars.

Dié kleiner potjies is beskikbaar in die Plascon Cashmere- en Double Velvet-reeks.

Kontak Plascon se adviesdiens by 0860 20 40 60 vir meer besonderhede of besoek www.plascon.co.za.

  • Lourensa

    Beste nuus ooit! Ek is mal oor plascon se kleure maar het al self ‘n bloutjie geloop om ‘n verkeerde kleurkeuse te maak