• Monique

    ek stem saam!! hou op jag!!!!!! dis onnodig!!!!!! maar mense soek redes?! ek is uit redes uit, help ASSEBLIEF!!!!

  • Riana Vermaak

    @monique ons diere sterf uit!! en dan vra mense hoekom?? alle nodige gebruike van diere is in vleis en supermarkte en in klere en ‘accesory’-winkels!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! mense HOU OP JAG!!!!!!