reededcupboard
Dekorstories

Veeldoelige kas

Hierdie kas van Casamento bied hope pakplek en kos sowat R7 850. Dit kan diens doen in enige vertrek, van die kombuis of woonkamer tot slaapkamer. Casamento spesialiseer in meubels wat nog volgens tradisionele tegnieke vervaardig of gerestoureer is. Besoek www.casamento.co.za vir inspirasie of skakel 021 783 2188. Hulle versend landwyd.