frankvanreenen
Dekorstories

Veelsydige Frank van Reenen

Besoek die kontemporêre kunsgalery Salon 91 (91 Kloofstraat, Tuine, Kaapstad) vir ‘n speelse uitstalling met die titel “Lucky Packet” deur die kunstenaar Frank van Reenen. Die uitstalling behels handgekleurde etse, beelde en skilderye. Dit duur tot 28 November.

Skakel 082 679 3906, stuur e-pos na info@salon91art.co.za of besoek www.salon91art.co.za