grouttileafrica
Dekorstories

Mooi-soos-nuut-teëls

Om dit te seël en beskerm is egter nou baie maklik met die nuwe teël-verseëlaar TAL GoldstarGrout Sealer.

Dié produk verhoed dat vog die voegbry binnedring en laat muf, wat verkleuring veroorsaak. Sorg egter dat jou teëls heeltemal skoon, droog en mufvry is voordat jy dit aanspuit. Volg die instruksies op die blik noukeurig.

Vir meer inligting, kontak Tile Africa by 0800 002 783 of besoek www.tileafrica.co.za