loads_064rz
Dekorstories

Versamelstukke

Daar is slegs ‘n beperkte hoeveelheid van elk gemaak, so jy sal moet spring om joune in die hande te kry. Die wit potte is in drie style en groottes en pryse is R129, R399 en R899. Die Raku-potte, in 2 groottes het ‘n meer organiese voorkoms. Die potte word in saagsels gevuur wat elke pot sy eie unieke kleur en afwerking gee.

Beskikbaar by Loads of Living 0861 565 565