FOTO Mr Price

Dekorstories

Ontdek ons eie dekor-talent

Ontmoet Gaby Beyers, Kaapstadse ontwerper en eienaar van The Cecil Blake Collective. Mr Price Home het haar ingespan om hul eksklusiewe Collab-reeks met die tema “The Sea Inside” te ontwerp.

Hierdie pragtige reeks bestaan uit see-geïnspireerde kunswerke vir jou muur, ’n duvetoortreksel, dekor-items en strooikussings. Gaby het met tekstuur en lieflike skakerings van blou en wit gespeel. Beskikbaar by uitgesoekte takke van Mr Price Home.

Screen Shot 2017-04-20 at 10.43.10 AM

FOTO Mr Price Home

FOTO Mr Price Home

FOTO Mr Price Home

FOTO Mr Price

FOTO Mr Price