Dekorstories

Vir die gasheer

Sekere mense is mal daaroor om partytjies te reël en ander te bedien. Nou is dit tyd om húlle te bederf!

Niemand het ooit arm geraak deur te gee nie.

- Maya Angelou

Bederfpak

’n Mooi, bekostigbare geskenk vir die gasvrou – The Body Shop Soft Hands, Warm Kisses Strawberry Duo (R120) bevat ’n gegeurde handeroom en lipbotter.

eps_jpg_1054479 Strawberry Soft Hands, Warm Kisses_INCRSPS283

Cool T-hemde

Mevrou & Co maak T-hemde met persoonlikheid. Vanaf R390 vir volwassenes by Mevrou & Co. Ook vir kinders beskikbaar.

MCO_DIE_BASIE_CAMPAIGN_25_b8bf723d-e65d-404f-9edb-409ae296d7c2

Hou datum

Jy gaan dit elke dag gebruik, so dit kan maar netsowel mooi wees! M. Studio, vanaf R395.

M studio

Iets anders

Gee iets spesiaals en anders. Dié handdoeke is R129 vir 2 by H&M.

hmprod

Hou koel!

Net reg vir die feestyd, ’n groot drank-verkoeler met ’n gemonteerde bottel-oopmaker
R349 van @home

Georganiseerd

Die eikehoutlessenaar sal ook ’n lekker naaldwerktafel maak, vanaf R10 995 van Block & Chisel

Reguit

Hou alles mooi gestoom en reguit met dié Bernina-stomer, R2 590 by Bernina

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die foodie

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s