amelie
Dekorstories

Sê dit met ‘n naam

Die juweel-ontwerper Julie Patterson van Collect het al verlede jaar by Design Indaba ons oog met die allermooiste hangertjies in die vorm van ‘n klein antieke stoel met ‘n pêreldruppel wat daaraan hang en oorbelle met silwerstrikkies en pêrels getref. Vanjaar het sy verras met naam-hangertjies. Dit kos vanaf R380 vir 5 letters.

Besoek www.collectjewellery.co.za of skakel 021 439 5262.