Dekorstories

Watter kleur moet jou slaapkamer wees? + WEN MRP Home-ware ter waarde van byna R7 000!

Jy is dit aan jouself verskuldig om jou slaapkamer so lekker en luuks moontlik in te rig, want hier droom en rus jy, kom soek jy vertroosting en skuiling. Maak dit knus en rustig, maar veral mooi.

MRPHOMEtag

Dié seisoen is daar veral drie kleure wat ideaal is vir jou slaapkamer. Dis strelend en skep ’n atmosfeer wat jou welkom heet ná ’n lang dag. En dis nie net vir slaapkamers nie, jy kan dit ook gebruik in ’n spesiale hoekie in jou huis wat sê: hier ontspan ek.

Dis salige donkergrys, altyd in die mode beige en skoon eenvoudige luukse wit.

Top-wenk: Kies premium-beddegoed vir jou slaapkamer. MRP Home het luukse 200-draadtelling-duvetoortreksels en lakens van 100% katoen. Kyk ook uit vir die modieuse wafelweefsel-en-Yarn Dye-patroon.

Watter een van dié kleure pas die beste by jóú persoonlikheid?

Doen dié quiz, volg die skakel wat jy kry en skryf dan op daardie bladsy in om MRP Home-ware van byna R7 000 te WEN!

Wat is jou gunsteling-platform?

  • Twitter
    Twitter
  • Instagram
    Instagram
  • Facebook
    Facebook

Jou gunsteling-eetding saam met 'n koppie tee

  • varsgebakte koekies
    varsgebakte koekies
  • komkommer-toebroodjies
    komkommer-toebroodjies
  • koek, natuurlik!
    koek, natuurlik!

Die vakansiehuis van my drome is in ...

  • Italiaanse villa
    Italiaanse villa
  • Die eksklusiewe Hamptons
    Die eksklusiewe Hamptons
  • Brasilië
    Brasilië

Verhoudings ...

  • Ek 'commit' graag - langtermyn is my middelnaam
    Ek 'commit' graag - langtermyn is my middelnaam
  • Solank die ander persoon my laat lag, kan ons in 'n verhouding wees
    Solank die ander persoon my laat lag, kan ons in 'n verhouding wees
  • Ek is nie anti-verhoudings nie, maar hou van my onafhanklikheid
    Ek is nie anti-verhoudings nie, maar hou van my onafhanklikheid

Hoe tree jy op in 'n konfronterende situasie?

  • Ek bly rustig en praat dit logies uit
    Ek bly rustig en praat dit logies uit
  • Ek lag en ignoreer - die lewe is te kort vir onnodige stes
    Ek lag en ignoreer - die lewe is te kort vir onnodige stes
  • Ek raak emosioneel betrokke en sê iets wat eerder kon gebly het
    Ek raak emosioneel betrokke en sê iets wat eerder kon gebly het

Ek spandeer op 'n gewone dag soveel tyd aan my hare

  • minder as 10 minute
    minder as 10 minute
  • was, droog en gaan
    was, droog en gaan
  • meer as 10 minute
    meer as 10 minute

My klerekas is georganiseer volgens ...

  • kleur
    kleur
  • wat ek die meeste dra
    wat ek die meeste dra
  • organiseer??
    organiseer??

Jou resultaat!

Eenvoudige kleure, salig, rustig. Jy is 'n praktiese mens wat hou daarvan as dinge reg gedoen word. Mense hou van die rustigheid en georganiseerdheid wat jy na die tafel bring. Ons dink jou slaapkamer moet só lyk ... KLIK HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Luuks, klassiek en tradisioneel. Jou huis is jou trots en jy geniet dit om mense te onthaal - en mense geniet dit om deur jou onthaal te word! Onthou ook om 'n hoekie in die huis te skep wat net joune is waar jy kan ontspan. Ons dink dit moet só lyk ... KLIK HIER
Begin van voor?

Blaai ook deur die MRP Home-katalogus vir lekker dekor-inspirasie!

Klik op die naam van die item in die beskrywing om sommer dadelik aanlyn te koop!