crimson_riempie
Dekorstories

Welkom tuis!

Elke item in die reeks is trots Suid-Afrikaans en is eksklusief by Boardmans te kry. Dit wissel van soliede houtmeubels, oorgooidekens, strooikussings, eetgerei, porselein- en keramiekware en ligte.

Die moderne riempiesbankie op die foto kos R3 999 en die oorgroot strooikussing R699,95.

Tans is die reeks by die volgende Boardmans-takke beskikbaar: Groenpunt, Design Quarter, Clearwater, Parkview en Gateway. Besoekwww.boardmans.co.za/welcomehome om die reeks te besigtig.