Duvets
Dekorstories

WEN luukse linne ter waarde van R10 330

Verbeel jou ’n egte donsduvet oorgetrek met luukse katoenlinne, en kussings wat spesiaal vir jóú gestop word. Sedert 1994 sorg Granny Goose vir ‘n goeie nagrus met hul uitgebreide reeks dons-, veer- en katoen-beddegoed.

Granny Goose-produkte word van topgehalte-materiaal gemaak en dié reeks is sinoniem met kwaliteit en luuksheid. 

Pillows 1

Hul duvets en kussings is gemaak om vir jare te hou, plus jy bly warm in die winter en koel in die somer met ‘n reeks duvets om uit te kies, spesiaal vir jóú leefstyl.

Jy kan ook een van hul takke/slaap-laboratoriums besoek:

Slaap-laboratoriums
Claremont, Kaapstad

Fourways, Sandton

Takke
Bryanston, Sandton
Bedfordview, Johannesburg
Southdowns, Pretoria
Groenpunt, Cape Town

SARIE.com gee jou die kans om een van 2 Granny Goose-geskenkpakke te WEN

Jy kan WEN!

1 x koningin-grootte (Queen size) donsduvet
1 x koningin-grootte (Queen size) veer-matrasbedekking (featherbed)
Saam ter waarde van R10 330

WEN luukse linne van Granny Goose

  • Rita

    Fantastiese prys reg vir die winter

  • magda de Vos

    met die koue winter is dit presies wat ek nodig het.

  • Delanie Flanegan

    is die kompetisie nog oop?

  • Delanie Flanegan

    Ek kry nerens `n sluitings datum vir die kompetisie nie. Groot asseblief julle moet vir ons die kompetisie reels en sluitings datum by alle kompetisies sit