So ’n liggewigstoel van polipropileen stapel maklik op mekaar (sowat R225 elk), Addis

So ’n liggewigstoel van polipropileen stapel maklik op mekaar (sowat R225 elk), Addis

Dekorstories

Woondinge: Blou-en-rooi-inspirasie

Die antieke syroete was die inspirasie vir ’n nuwe reeks stoffeerstowwe. Tricia Guild is bekend vir haar onverskrokke gebruik van kleur en eksotiese teksture, en dié materiale van Designers Guild is geen uitsondering nie. Besigtig die reeks by Home Fabrics, wat jou ook die name van verskaffers sal gee. Besoek www.hf.co.z

“Gee ’n vertrek in ’n japtrap ’n somervoorkoms met ’n enkele stuk bont lap,” sê Anita Rossouw (dekor-redakteur)

Teekersies is nou te kry in skakerings van blou (R19,99 vir ’n pak van 9), Mr Price Home

Teekersies is nou te kry in
skakerings van blou (R19,99 vir ’n pak van 9), Mr Price Home

Prettige espressokoppies sonder ore (R90 elk), Veldt by Abode

Prettige espressokoppies sonder ore (R90 elk), Veldt by Abode

100 % of original

’n Mooi bak ideaal vir onthaal in die somer (R220), Studio.W by Woolworths

rz_MG_9998

’n Lampskerm kan ook net van draad wees (R345), The Lampshade Studio, te koop by SARIE se aanlynwinkel op (SOEK: Blou raam met voëlkou-ontwerp)

Handdoek deur SA ontwerper Amanda du Plessis (R89,99), COLABreeks by Mr Price Home

Handdoek deur SA ontwerper Amanda du Plessis (R89,99), COLABreeks by Mr Price Home

Die houer van vilt is stewig genoeg vir tydskrifte (R1 499), Muuto by Entrepo

Die houer van vilt is stewig genoeg vir tydskrifte (R1 499), Muuto by Entrepo

Hou piekniek met ’n mooi versierde warmfles (R299), Weylandts

Hou piekniek met ’n mooi versierde warmfles (R299), Weylandts