p1010206
Julle hoekies

Elda Theron

Die spreekwoord lui: “net gekke en dwase skryf op mure en glase”. Wel, in daardie geval is ek sonder twyfel ‘n trotse, gekkerige dwaas! Dis was die oneindige aantal moontlikhede van ‘n karakterlose muur wat my geïnspireer het om ‘n hoekie in my kamer in ‘n kunswerk te omskep. Met hiérdie stukkie “andersheid”, is my kamer ‘n sommer-net-lekker-wees-plek! :)

Sien ander hoekies/vertrekke