hoekie
Julle hoekies

Eloise Rossouw

Meer is meer en ek kannie help om te “clutter” nie. Hierdie hoekie in my eetkamer het ek behoorlik geclutter met al my gunsteling goed. Ek het eenvoudige sweefrakke gebruik wat nie kompiteer met al die warboel nie. My gunsteling tydverdryf is om winskopies soos teepotte, messegoed en ou trofees aanlyn te koop. Dis net lekker om na te kyk:)

Sien ander hoekies/vertrekke