Julle hoekies

Elricka De Jager

My gunsteling vertrek in ons huis is ons slaap kammer. My man het ons kamer vir my gerenovate as kers geskenk. Hy het dit tot op die laaste detail na my smaak mooi gemaak. My twee gunsteling kleure is grys en rooi en my man het dit mooi vas gevang in ons ongelooflike mooi kamer. Ek glo less is more en dit is presies wat ons slaap kamer vir ons bied.

Mag julle die fotos net so baie geniet soos ons ons kamer geniet.

Sien ander hoekies/vertrekke

  • Karin Taljaard

    Baie cool!