Julle hoekies

Helana du Toit

Ons braaikamer is ‘n vertrek waar ons heerlik kuier veral in die winter. My man en Pa het die braai self gebou ‘n paar jaar terug. Hier het ek ook fotos van ons gesin in verweerde fotorame asook ‘n ou vensterrraam gesit. Die bank het ek tweedehands gekoop en die kussings gemaak. Die pragtige ou tafel kom van my Ouma se familie.

Sien ander hoekies/vertrekke

  • Ronel Kruger

    Pragtig! Gee jou so ‘n rustige gevoel.

  • Karin Taljaard

    Die bank is mooi genoeg vir enige vetrek!

  • Teresa Erwee

    Pragtig! Watter kleur verf het jy vir die mure gebruik? Presies die kleur wat ek benodig vir ‘n nuwe projek tuis!