FOTO Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Dekorstories

Só lyk die Afrika-trend

Warm helder kleure uit Afrika, saam met swart-en-wit, trek wêreldwyd aandag. Handwerk soos gevlegte mandjies, hekel- en weefwerk met fyn draad, houtkerfwerk, pottebakkersware en vele meer, word vernuwend gedoen en word opgeraap deur internasionale dekor-aankopers.

1. Fyn hekel- en vlegwerk

Die Vogel-kroegstoel is van iroko-hout (R4 064,10). Groot turkoois mandjie teen muur (R2 150), grys mandjie (R2 965), geel mandjie (R1 690) en koraalkleur een (R1 120) is ontwerp en gemaak deur Moon, te koop by Vogel. Gevlegte muurborde vanaf (R250), Out of this World.

Inspirasie groen1

FOTO Henk Hattingh

 

2. Kleurryke Afrika-lappe (sowat R20 p.m.), materiaalwinkels

_16A8017

FOTO Willem Lourens

 

3. Geweefde Swazi-mandjie (R399,99), Mr Price Home

_16A8068

FOTO Willem Lourens

 

4. Keramiekskedel, wat ook dien as servethouer (R99), @home

_16A8033

FOTO Willem Lourens

 

5. ’n Stoorboks met Afrika-tonele (R59,99), Mr Price Home

_16A8072

FOTO Willem Lourens

 

6. Draadmandjies: swart-en-wit (R1 080), Out of this World; kleiner mandjies (vanaf R325), Made in SA.

_16A8014

FOTO Willem Lourens

 

7. Drupmatjies in verskillende soorte diervelle (R150 vir 4), Out of this World

_16A8019

FOTO Willem Lourens

 

8. Handgekerfde Shona-houtlepel (R180), Out of this World

_16A8021

FOTO Willem Lourens

Lees nou

Dié prins hou van pienk

Dekor-trend: Knoopdetail & kwiltwerk

Kleurtrend: Geel