FOTO Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Dekorstories

Seisoen se see-trend

Skakerings van seeblou met tikkies koraalrooi, patrone soos golwe, skole vissies en vorms wat aan die see herinner gaan oral te sien wees.

Materiale soos die agtergrond (Hertex Fabrics, R843,60 p.m.), lyk soos die oseaan. Die seilbootjie (R139,99) is van Mr Price Home. Die vissie-opdienbord (R180) en koffiebeker met ankerpatroon (R59,95), tapas-bakkie (R69,95) en kleinbordjie (R65) is van Woolworths. Koraalkleur plekmatjie (R40) en klein koraalkleur bakkie (R55) is van Poetry. Diepblou bakkie met deksel (vanaf R149) is van H&M. Ander items is stilis se eie.

1. Bankie met golfpatroon (R1 295), Block & Chisel.

TAP0007

FOTO Mr Price Home

 

2. Linne-strooikussing (R89,99), Mr Price Home.

_16A8045

FOTO Mr Price Home

 

3. Groot opdienbord (R180) en beker (R299), Woolworths.

WW HomeMedia-266 copy

FOTO Woolworths

 

4. Prettige beeld (R199,99), Mr Price Home

02_7105070940_SI_00

FOTO Mr Price Home

 

5. Groot opdienbord (R349), @home

_16A8035

FOTO @home

Lees nou

Dekor: tropiese trend

Maak so met ou bottels

5 wenke vir ’n vensterbank-tuintjie