FOTO Eijffinger

FOTO Eijffinger

Dekorstories

Dekor: tropiese trend

Eksotiese voëls en blomme, groen blare en vrugte van tropiese reënwoude is die inspirasie vir verskeie dekor-items. Dis nou die tyd om ’n paar vars, nuwe items aan te skaf.

Flaminke net waar jy kyk …

Untitled

FOTO Eijffinger

Flaminke is oral te sien, selfs op plakpapier. Die papier is uit die reeks Script van Eijffinger. Doen navraag by Dreamweaver Studios

 

1. Materiaal met flaminke, uit die reeks Featherstone Blush (R650 p.m.), Hertex Fabrics

_16A8044

FOTO Willem Lourens

 

2. Koffiebeker vol papegaaie (R95), Home Etc

Produkte9

FOTO Willem Lourens

 

3. Ottoman (R4 360), Leon by CCXIX

Vida Ottoman in Jungle Book-Leaf Fabric R4,360 incluidng vat and fabric from Leon at CCXIX Med Res

FOTO Willem Lourens

 

4. Metaalvaas (R229), H&M

C00 0343968 002 60 3132

FOTO Willem Lourens

 

5. Porseleinblaar (R350), Woolworths

WW HomeMedia-303 copy

FOTO Willem Lourens

 

6. Kussing met lus (R149), H&M

C00 0367181 001 34 3573

FOTO Willem Lourens

Lees nou

5 wenke vir ’n vensterbank-tuintjie

VIDEO: Weet jy wat is ’n tussie-mussie?

5 kandelare met ’n verskil