FOTO Ed O'Riley
Maak dit self

Haasoor-servetringe

Vier Paasfees buite by ’n tafel met ’n pragtige tafeldoek en dié oulike servetringe.  Moeilikheidsgraad: maklik Tyd: 2 uur Jy benodig (vir vier servetringe): • haasoorpatroon hieronder • wit linnemateriaal • bont materiaal • aanstryk-tussenvoering • kartonringe (3 cm lank …

Lees verder
paasfees mood eiers
Maak dit self

Prentjiemooi Paasfees

Takkies uit die tuin en sjokolade-eiers in blink papier. Paastyd kan wonderlik kreatief wees. Maak jou eie “voëlnessie” met ’n verskeidenheid eiers om jou Paastafel mee te versier. 1. Gebruik ’n groot bos fyn varingblare (angel’s tears) of sagte snoeitakkies en …

Lees verder