sr0907dekor_12_rz
Maak dit self

Dek jou eie TAFEL

Partytjie-tyd
Orgideë is ’n treffende tafelversiering, wat
maande later nog sal mooi lyk. Haal dit uit
die oorspronklike bak en sit dit in ’n mooi
glashouer sodat jy die wortels kan sien. Die
orgidee (van R149,95) is van Woolworths.
Die onderborde (R69) is van @home, die linneservette
(R240 elk) van Aldona Interiors en die glase (R29,95 elk)
van Woolworths. Die kassie (R4 995) is van Loft Living.
Yshouer verskaf deur NetFlorist. Messegoed,
stilis se eie.

Onthaal ELEGANT Onthaal ELEGANT
Die tafeldoek (R399),
plekmatjies (R45 elk), miniskinkborde waarop die
messegoed is (R289 elk) en die slaaiolie-bottels
van kristal in silwerstaander (R399) is van Loads of Living.
Die wyn- en vonkelwynglase (R35 en R29,95 elk) is van
Woolworths. Die sopbakkies, klein borde (R13,99 elk) en
groot borde (R15,99 elk) is van Mr Price Home.
Die glas-onderbord (R69) is van
@home. Die stoel (R1 095) is
van Loft Living. Messegoed,
stilis se eie.
Piekniek VIR 2 Piekniek vir 2
Geen plastiek vir dié piekniek nie!
Die versilwerde trommel (R5 999) is van Wetherlys.
Die glas-onderbord (R69) en pienk glas (R29) is van
@home. Die gestreepte pienk kussing (R349)
is van Loads of Living en die ligblou poolvag-kombers
(R99) is van Woolworths. Die opgerolde pienk
kombersie (R49,99) is van Mr Price Home.
Die ysbak (R699) is van Home etc.
Ander items, stilis se eie.
Suikertand- TAFEL Suikertand-TAFEL
Dek ’n kleiner tafel wat kreun onder lekkergoed.
Gebruik mooi glashouers of -flesse. Die glashouer
met die malvalekkers (R259) en kleiner een met
lint om (R139) is van Home etc.
Die middelste glashouer (R230) is van @home.
Die pienk blom-bord (R49,99) is van Mr Price Home
en die versilwerde tafel (R5 599) van Loft Living
(www.loftliving.co.za). Groot glashouer met meringue,
pienk teeliggies en gekleurde
glase, stilis se eie.