sr1109dekor_3_
Maak dit self

Gee só ‘n ou laaikas nuwe lewe

Maak só:


Haal die laaie uit  Haal die laaie uit
 Haal handsvatsels af Skroef die handsvatsles af en bewaar die skriefies veilig
 Skuur al die vernis af Skuur die meeste vernis af en borsel met ‘n skoon kwas oortollige stof weg. Vee ook die kassie met ‘n klam lap af. Skuur nou weer ‘n keer met nommer 120 skuurpapier om die oppervlak satynglad te maak. Vee weer heeltemal skoon af.
  Verf met twee lae Plascon Velvaglo (wat geen onderlaag benodig nie) en skroef die handsvatsels terug.

As die finale laag kurkdroog is, skroef die handvatsels terug. Meet die deurtjies se panele en knip ’n stukkie muurpapier om hierin te pas.

Plak vas met plakpapier- of spuitgom.

  • Gabriel

    werk wonderlik!!! Dankie vir die stukke goud van `n wenk.