Hekelpatroon vir teemus
"'Ouma-sjiek' is terug, maar meer modern as tevore," sê Chassie Post, Amerikaanse leefstylredakteur. Haal dus daardie hekelpenne uit en begin
Let wel: Ons publiseer die Engelse weergawe van die patroon. Indien jy 'n Afrikaanse patroon wil hê, stuur 'n e-pos aan ons dekor-redakteurs Lounette Fourie of Anita Rabie. (Kode 09.036)
AFRIKAANS
Patroon en Ontwerp verskaf deur Saprotex International. Besoek hulle by http://www.knit1.net
Benodigdhede: 2 bolle van 50 g elk Elle Elite Dubbeldraad (kleur chocolate); ‘n 4 mm hekelpen
Grootte: Patroon slegs beskikbaar in een grootte en geskik vir ‘n redelike groot teepot.
Afkortings: dr = draai; dsl = dubbelslagsteek; driesl = drieslagsteek; gs- glipsteek; her = herhaal; kb = kortbeen; ks = kettingsteek; lb = langbeen; oorbl = oorblywende; sp = spasie; st(e) = steek(steke); tes – tesame; vlg = volgende.
Om te hekel
Neem hekelpen en hekel 63 ks.
1e ry: 1 lb in 4e ks vanaf pen, 1 lb in elke vlg ks, = 59 lb, dr.
2e ry: 3 ks, 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
3e ry: Soos 2e ry.
4e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 2 lb, 1 lb in vlg lb), jy het dus 2 ste vermeerder, 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
5e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 3 lb, 1 lb in vlg lb), 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
6e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 5 lb, 1 lb in vlg lb), 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
7e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 7 lb, 1 lb in vlg lb), 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
8e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 9 lb, 1 lb in vlg), 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
9e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, (1 lb in vlg lb, 1 lb tussen vlg 11 lb, 1 lb in vlg lb), 1 lb tussen elke lb tot end, dr.
10e ry: 3 ks, 1 lb tussen vlg 28 lb, slaan 13 lb oor, 1 lb tussen elke lb tot end van ry, dr.
11e tot 14e rye: 3 ks, 1 lb tussen elke lb tot end van ry, dr.
15e ry: 3 ks, 3 lb, hekel 2 lb tes, * 4 lb, hekel 2 lb tes* her tussen * tot end.
16e ry: 3 ks, 2 lb, hekel 2 lb tes * 3 lb, hekel 2 lb tes* her van * tot end.
17e en 18e ry: 3 ks, 1 lb, hekel 2 lb tes * 2 lb, hekel 2 lb tes* her van * tot end.
19e ry: 1 ks * 1 kb tussen vlg 2 lb, 3 ks, 1 kb in dies sp*, her tot end van ry.
20e ry: 1 ks in 3 ks-sp, hekel (2 kb, 2 lb, 3 dsl, 2 lb en 2 kb) tot end van ry, heg af. Heg draad aan onderkant van werk.
1e ry: 1 ks, 1 kb tussen vlg lb, 3 ks en 1 kb in dies sp, * 3 kb, 3 ks en 1 kb in dies sp * her van * tot end.
2e ry: 1 ks in 3 ks-sp, hekel 2 kb 2 lb 3 dsl 2 lb en 2 kb tot end van ry, heg af. Las draad aan 13 lb en hekel ‘n lb in elke sp vir 7 rye. Hekel nog 1 ry kb en heg af.
Afwerking: Werk synaat toe as volg: Werk 3 rye aanmekaar, laat 10 rye oop en werk verder toe.
Hekel ‘n ks-toutjie. Ryg dit deur bokant, net onder skulppatroon. Werk punte af met iets van jou keuse.
Ons het ‘n blommetjie gehekel van oorskiet hekelgare as volg:
Hekel ‘n toutjie van 14 ks, gs in 1e ks om ‘n sirkel te vorm. Vlg rondte: Hekel 24 kb in sirkel. Vlg rondte: Hekel 5 ks, (1 gs in vlg kb, 5 ks, 1 gs in vlg kb) her tot end van rondte en h/af.
Breipatroon: Mussies vir glase
Benodigdhede: 1 bol dubbel-breidraad van jou keuse: ons het Pingouin Rustica gebruik;
breipenne van 4 mm.
Om te brei
Brei 6 rye reksteek(alle rye = regs); brei verder vir sowat 34 rye in dubbelrifsteek (= 2 regs, 2 aweregs) en heg af. Werk synaat toe.ENGELS
MATERIALS: ELLE ELITE DK (50g balls)
2 balls Chocolate 44.
One 4mm ELLE crochet hook.
MEASUREMENTS: To fit an average tea pot.
THE INSTRUCTIONS ARE GIVEN FOR ONE SIZE ONLY.
TENSION: SAVE TIME, TAKE TIME, CHECK TENSION.
ABBREVIATIONS:
ch = chain; dc = double crochet; dtr = double treble; rem = remain(ing); rep = repeat; tr = treble; tr tr = triple treble; st(s) = stitch(es); sp = space; tog = together.
Using a 4mm crochet hook make 63sts. 1st row: Tr into 4th ch from hook tr into each ch 59tr. 2nd row: 3ch tr between each tr to end of row, turn. 3rd row: As 2nd row. 4th row: 3ch tr between next 28tr, tr on tr, tr between next 2tr tr on next tr, tr between tr to end of row. 5th row: 3ch tr between next 28tr, tr on next tr, tr between next 3tr, tr on next tr, tr between tr to end of row. 6th row: 3ch tr between next 28tr, tr on next tr, tr between next 5tr, tr on next tr, tr between tr to end of row. 7th row: 3ch tr between next 28tr, tr on next tr, tr between next 7tr, tr on next tr, tr between tr to end of row. 8th row: 3ch tr between next 28tr, tr on next tr, tr between next 9tr, tr on next tr, tr between tr to end of row. 9th row: 3ch tr between next 28tr, tr on next tr, tr between next 11tr, tr on next tr, tr between tr to end of row. 10th row: 3ch tr between next 28tr miss 13tr, tr between tr to end of row. 11th to 14th row: 3ch tr between tr to end of row. 15th row: 3ch 3tr tr 2tog *4tr tr 2tog* rep from * to * end. 16th row: 3ch 2tr tr 2tog *3tr tr 2tog* rep from * to * to end. 17th to 18th row: 3ch 1tr, tr 2tog *2tr, tr 2tog* rep from * to * to end. 19th row: 1ch* 1dc between next 2tr 3ch dc in same sp*, rep to the end of the row. 20th row: 1ch in 3ch sp work 2dc 2tr 3dtr 2tr 2dc to end of row, fasten off. Join yarn to bottom of work. 1st row: 1ch 1dc between next tr 3ch dc in same sp. *3dc 3ch 1dc in same sp* rep from * to * to end of the row. 2nd row: 1ch in 3ch sp work 2dc 2tr 3dtr 2tr 2dc to end of row, fasten off. Join yarn to 13tr and work 7 rows tr work 1 row dc, fasten off.
TO MAKE UP:
Sew 3 rows at bottom. Leave 10 rows open sew rem.
IMPORTANT NOTE: Unless yarn specified is used, SAPROTEX cannot accept responsibility for the finished work.
Owing to printing restrictions the colour reproduction is matched as closely to the yarn as possible.
Pattern and Design by SAPROTEX INTERNATIONAL.
VISIT OUR WEBSITE AT: http://www.knit1.net
Verwante artikels
-
Gratis Kerskaartjies op www.sarie.com
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 16
Hierdie feestyd spaar www.sarie.com jou baie moeite met Kerskaartjies: Laai joune gratis hier af!
-
Lekker slaap
SARIE - April 2010
Maak 'n nuwe kopstuk vir jou bed. Ons wys jou hoe.
-
Maak dit self: Kleurryke blommetjies
SARIE - Desember 2010
Brei hierdie kleurryke blommetjies.
-
Maak jou eie klei-juwele
SARIE - April 2010
Deel die gees van Paasfees en dra 'n voëltjie-hangertjie om jou nek wat jy self gemaak het. So doen jy dit.
-
Maak jou voorportaal mooi met dié stensil
SARIE Januarie 2010
Kalm blou is in die kol vir elke kamer in jou huis. Gebruik hierdie stensil om 'n indruk te maak in jou voorportaal. Laai dit maklik af en ons wys jou hoe om dit te gebruik.
-
Maak papierblomme en plekmatjies - ons wys hoe
SARIE - November 2010
Ons dekor-redakteurs, Anita Rossouw & Lounette Fourie, wys jou hoe om jou teetafel maklik en goedkoop te versier met die volgende 2 idees
-
Om jou eie te maak...
SARIE Julie 2010
Raak kreatief en maak jou eie speldekussings en sakkies vir jou skêre.
-
Selfmaak: Somer-serp
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 4
Maak jou eie somer-serp.
-
Skep só 'n muur-galery
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Sitplek soos dié riempiesbank is nuttig in ‘n voorportaal. Dit is ook die ideale plek vir ‘n galery-muur.
















Kommentaar
Charlie du Toit het gesê:
Ek lees sarie al van 1969 af, het in die sarie shawl gehekel soek ie patroon nou weer - dit was so tussen 1971 en ek sou se 1975 1976 kan julle help - shawl was in 'n drie hoek gehekel
14de Feb. 2012, 07:57Natalie de Beer het gesê:
Ek kan nie sonder die Sarie in my lewe nie kan julle my asseblief help met brei patrone vir slaap sokkies (bedsocks) asb Baie Baie Dankie
3de Mei. 2011, 15:15Natalie de Beer het gesê:
Ek kan nie sonder die Sarie in my lewe nie kan julle my asseblief help met brei patrone vir slaap sokkies (bedsocks) asb Baie Baie Dankie
3de Mei. 2011, 15:15