Maak jou eie geskenkkaartjies en Kersboom vir Kersfees 2010
Het die Kersseisoen jou alweer oorval met min tyd oor en baie om te doen?!
Dalk wil jy dié jaar elke rand rek of sommer net iets met jou eie hande maak. Nes jy wil!
Ons help graag met die volgende selfdoen-projekte vir dié feestyd:
Krismispakkie
1. Nóg geskenkkaartjies nodig? Druk dié mooiste reeks gratis uit, knip en skryf jou vredesboodskap.
2. Maak jou eie Kersboom uit karton: 'n Stewige stuk karton, messie, liniaal, gomstiffie en die diagram. Dis al wat jy nodig het om ons boompie te maak.Tooi dit dan met die lieflikste lint en skitterende sterretjies.
Ekstra pasella! Hier's 'n spesiale Kuier-Kersspyskaart nét op sarie.com.
Verwante artikels
-
'n Kersfees soos Ouma s'n - dekor- en resep-idees
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Onthou jy die lamsboud en daai trifle? Kinders wat lag en baljaar. Bring familie en vriende om feestafel byeen en hou Kersfees soos tóé . . .
-
Coco vir Kersfees
SARIE - Desember 2009
Sy was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .
-
Die geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009
Ons onthou spesiale dae deur hul kleure én geure. 6 bekendes deel hul koester-herinnerings om Kersfees
-
Dis binnekort Kersfees! Die kos, dekor en modes vir saamkuier
SARIE - Desember 2009
Ervaar die vreugde van saamdoen en saambeleef. Daar’s versierings om te maak, ’n Kersboom om te tooi en ’n kostafel om te dek vir ’n saamkuier-fees!
-
Dunay Nortjé: Dié reuk herinner my aan Kersfees
SARIE - Desember 2009
-
Hoe gemaak as skoonsus oorneem?
SARIE - Desember 2010
-
Kersfees by die see: Dekor- en resep-idees
SARIE - Desember 2010
Dis die tyd vir kreef op die kole en die geraas van branders op die agtergrond. Kuier feestelik op die stoep - familie en see is jou inspirasie.
-
Kersfees in jou hart
SARIE - Desember 2010
-
Kersfees sonder migraine en hoofpyn
SARIE - Desember 2009
Hier is 'n paar wenke vir die feestyd as jy geneig is tot migraine en hoofpyne.
-
Kersfees-dekorwenke
SARIE - Desember 2009
Ervaar die vreugte saamdoen en saambeleef. Daar's versierings om te maak, 'n Kersboom om te tooi en 'n kostafel om te dek vir 'n saamkuier-fees!
-
Peter Veldsman-blog: Gedagtes rondom Kersfees
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Van 'n strandpiekniek, tot gevulde hoender, basiliekruidroomys en 3 lekker kookboeke. Peter inspireer met 'n paar idees.
















Kommentaar