Maak dit self

Kersfees-‘muurpapier’ vir jou rekenaarskerm

GRATIS GESKENKKAARTJIES

Jy kan ook die mooiste geskenkkaartjies GRATIS vir jouself uitdruk. Maak die PDF-dokument by hierdie artikel oop, en druk uit op jou kleurdrukker. Die stippellyne sal aandui waar jy die kaartjies netjies moet knip.

MUURPAPIER VIR JOU REKENAARSKERM

Ons het 3 verskillende formate rekenaar-muurpapier geskep sodat daar ‘n formaat is wat op jóú rekenaarskerm sal pas. Laai die een af wat die naaste is aan jou rekenaarskerm-grootte (ons sal die naaste grootte vir jou aandui).

HOE LAAI EK DIT AF?

Klik op die foto wat die naaste aan jou rekenaarskerm-grootte is. Gaan maak vinnig ‘n koppie tee/koffie terwyl dit aflaai. Sodra dit afgelaai is, moet jy op die foto regsklik en die volgende kies: “Set as Desktop Background”.

Kies die ‘Stretch’-opsie. Dit sal verseker dat die foto oor die wydte en diepte van jou rekenaarskerm strek.

Vóila!

  • 1280 x 1024
     
  • 1680 x 1050
     
  • 1920 x 1080
     
 
  • Christa

    Spoggerig! Dankie

  • Renee Grierson

    Dankie, en dit is ook in my gunsteling kleur.

  • Lorraine

    Baie dankie, ek het dit sommer dadelik gedoen!

  • Christa

    Nou begin die Kersfees-gees my jaag!

  • ElizeBarnardt

    Dankie! Julle bederf ons op allerlei maniere, dit is ‘n pragtig en kry ons sommer in die regte stemming vir die feesseisoen.

  • Willie en Marietjie van Rooyen

    Dis ‘n gawe geskenk waar alles so duur is en niks meer "verniet" is nie! Sarie BO!

  • Marietjie

    Dankie Sarie hierdie is PRAGTIG!

  • Elize

    Dankie,
    so rustig om na te kyk.

  • Rita Pretorius

    Pragtig, wat ‘n fees om na te kyk!

  • Trizelle Schoeman

    Baie dankie Sarie, dit lyk so pragtig op my skootrekenaar!

  • Anlia Pieterse

    Dankie, dis baie mooi!

  • Helena

    Sag en rustig op die oog. Dankie vir iets moois,

  • Alexey

    Ahhh … mooi!De eerste keer dat ik geefnteresseerd werd in kbnraesekening was nogal poebtisch, het was naar aanleiding van de woorden in het liedje ‘’ van Gordon Sumner (Sting).Is het spelletje dat Tim noemt niet te verslaan? Daar lijkt het wel op. De computer heeft meer data dan iemand kan onthouden, en omdat logica impliceert dat er een patroon is, verslaat hij de mens die logica gebruikt met gemak. Het is zoals een jachtluipaard dat simpelweg sneller kan rennen dan de gazelle.Is de computer dus niet te verslaan?Dat hangt er vanaf hoe je het bekijkt. Als je een paar keer doelbewust verliest, kan je na drie keer verliezen met zekerheid de winnende keuze bepalen. Als die ronde voor jou de enige belangrijke ronde is, bereik je toch je doel.Ook in het dierenrijk vind je dit terug. Zo verwacht een insect simpelweg niet dat een traag kruipende kameleon zo’n snelle tong heeft … totdat het te laat is.Ik vraag me wel eens af wie er evolutionair gezien het eerst was, het jachtluipaard, of de kameleon?