sarie_kerskaartjies_web2
Maak dit self

Gratis Kerskaartjies op www.sarie.com

Ons het ‘n paar verskillende ontwerpe waaruit jy kan kies – al wat jý moet doen, is om dit uit te druk en te knip. Die tags is ideaal vir geskenkpakkies en in die groter kaartjies kan jy ‘n langer boodskap skryf.

Só maak jy, stap-vir-stap:

  1. Klik op die ontwerp wat jy wil aflaai, hier langsaan waar daar staan “laai af” (nie op die galery nie, dit is net ‘n voorskou vir jou om te sien hoe die ontwerpe lyk).
  2. Die ontwerp sal dan in ‘n program, Adobe Acrobat, oopmaak.
    L.W.
    : Dis ‘n algemene formaat, maar indien jy nie dié program het nie, stoor die dokument op ‘n flash disk of CD en laat dit by jou naaste drukker uitdruk.
  3. Druk dit op A4-papiergrootte uit op die papier van jou keuse.
  4. Knip dit in lyn met die hoekies (crop lines) wat op die ontwerp aangebring is.
  5. Vou die kaartjie(s).
  6. Skryf ‘n persoonlike boodskap vir jou vriende en geliefdes.

‘n Geseënde Kersfees van ons almal by www.sarie.com!

  • Debbie

    Baie Dankie Sarie – Wat ‘n wonderlike bederf…

  • Retha

    Baie dankie Sarie, dit is n oulike idee om mee kreatief te raak.

  • Wanda

    Dit is pragtig en stylvol – voorwaar ‘n wenner!

  • Carina meyer

    Dit is pragtig!! Net wat ons nodig het in hierdie moeilike ekonomiese toestande en dit voel nog soos speel ook. Dankie Sarie

  • Mariette de Kock

    Sjoe, maar dis MOOI!!!!

  • Joeline

    Baie dankie Sarie in hierdie dae waar dit so moeilik gaan is dit n lekker presentjie.( Jammer van Amor nie gedink julle sal in so geldmaakstorie betrokke raak nie)

  • http://www.houseofchocolates.co.za Sandra O’Connell

    ‘n Mens het altyd ‘n keuse – dankie SARIE dat jy ook vir ons die keuse gee om in jou te lees wat ons wil en die res oor te slaan. Julle moet almal tevrede stel en dit is moeilik. BAIE dankie vir die kerskaartjie-present – dit is stunning!

  • Hanlie Delport

    Ek het hoeka besluit om vanjaar meer tyd en "van myself" in die geskenke in te sit omdat ons heeljaar so besig was! Dit is ‘n baie oulike idee – doen so voort!

  • Chané van Aardt

    Baie dankie vir die mooi kaartjies – net wat ons nodig het! Nataniel – jy is en sal altyd my held wees. Dankie vir alles wat jy is.

  • http://www.step-up-tech.com Martha JvRensburg

    Dis fantasties, DANKIE SARIE!
    Dis soooo mooi.
    WOW

  • Rochellè Hodson

    dankie vir die oulike bederfie – dit gaan beslis gebruik word!
    hou aan met ‘n STUNNING tydskrif

  • Welma

    Dankie vir die klein geskenk-kaartjies. Ek het vir my bejaarde moeder kaartjies gedruk en haar geldjie gespaar. Welma

  • WILMA

    BAIE DANKIE SARIE VIR DIE MOOI KAARTJIES DIT HET BAIE GELD EN TYD GESPAAR OM TE MAAK.

  • http://bprrkskrmmju.com/ lyifkvgw

    Lgf5nk drawnvvgwdxa, [url=http://wpxrryvekqld.com/]wpxrryvekqld[/url], [link=http://krorqsendoot.com/]krorqsendoot[/link], http://czvopghoqqqt.com/

  • Edna

    dis baie vindingryk!

  • irene van heerden

    Stunning, baie dankie sarie.

  • Yvette

    Altyd voorwaar ‘n wenner om so kreatief te wees veral as ‘n mens se geldsake noustrop trek. Dankie Sarie vir jul puik idees. Ek versamel al klaar en bere in my flipleer. Dit gee ‘n mens inspirasie veral as Kerstye nader kom in 2011. (Ek weet dis nog ver)

  • wobhemwq

    Rn5CcS qzuuhnhpenmp, [url=http://pwuccxhwuzem.com/]pwuccxhwuzem[/url], [link=http://szldqmcystco.com/]szldqmcystco[/link], http://zldqnhxfyewu.com/