20150707-591A8143
Kosstories

Maak dit self: Springbok-naamkaarte

Laai ons pdf-ontwerp vir ’n origami-Springboktrui af om vir die gaste te wys waar hulle sit. Laat druk dit op stewige papier en volg die vou-aanwysings.

STAP 1 – Laai die ontwerp HIER af

STAP 2 – Kyk die aanwysings op YouTube

Lees ook