sr1212_dekor_11_
Maak dit self

Maak jou eie doilie-plekname vir jou Kerstafel

Plaas verskillende groottes wit kolwyntjiehouers op mekaar en druk plat. Neem ’n breë rooi lint van sowat 30 cm, vou dubbel en knip ’n swaelstert in elke punt.
 Kram agter die kolwyntjiehouers vas en plak
 ’n pleknaam voor in die middel.

Regsklik op die foto en stoor dit op jou desktop. Druk dit uit en skryf jou gaste se name
 in die middel.

* In jou Desember-uitgawe is ’n 6-in-1-fees met 6 verskillende Kersspyskaarte. Vanaf Maandag 19 November 2012 te koop.