sr1010dekor_2_
Maak dit self

Maak papierblomme en plekmatjies – ons wys hoe

Papierblomme

Maak dit so: Laai die 2 dele van die blommotief af. Knip uit en heg aan mekaar met ‘n splitpennetjie. Buig die blare effe na bo. Indien verkies, fotostateer die 2 dele op melkerige papier.

Plekmatjies

Maak dit so: Maak ‘n plekmatjie deur die mooi ontwerpe op ‘n A3-vel te fotostateer. Laai die ontwerpe af deur op elke pdf.dokument hiernaas te kliek en dit af te laai.
Wenk:
Laat lamineer dit met dowwe plastiek sodat dit langer kan hou.

Alle ontwerpe is verskaf deur Elsje Designs 021 976 7111 / www.elsje.co.za