FOTO: Donna Lewis

Maak dit self

Maak self die naamkaartjies vir jou Kerstafel

Jy kan hierdie jaar jou kerstafel ekstra mooi maak met dié naamkaartjies, én jy kan hulle sélf maak. Laai die foto’s van die naamkaartjies af en druk dit vir jou uit.

(Regsklik, stoor en druk uit)

naamkaartjies4 naamkaartjies3 naamkaartjies2 naamkaartjies1

4 Inspirerende Kerstafels:

Purpermooi

Vars groen

Sitrus oranje

Elegante blou