SARIE se kosredakteur Herman Lensing se hond Vanilla speel model. FOTO Michael le Grange

Maak dit self

’n Jas vir jou brak

Ons kry inspirasie vir ons hondejassie van die klassieke Burberry-jas, want wie wil nie mooi lyk in die herfs nie! Een van SARIE se dekor-redakteurs Anita Rossouw wys hoe.

Benodigdhede

– 1 m elk van 2 kleure geruite lap

– 2 m omboorsel

– bypassende gare

 In die SARIE Kos is daar ’n heerlike resep vir hondekoekies. Koop dit hier.