Maak dit self

  • Skone weelde

    Skone weelde

    SARIE - Oktober 2006

    Wit is tydloos en kalmerend en streel die sintuie. Waag met verskillende teksture en ervaar die luukse

  • Hout-gerus

    Hout-gerus

    SARIE - September 2006

    Witgewas, herwin of splinternuut geskep – hout is karaktervol en gee atmosfeer

  • Spatsels mooi

    Spatsels mooi

    SARIE - Augustus 2006

    Lap-rose, linne, titsels oranje, ’n warm wolmat en vrolike kussings ... slim detail om die winterkoue te verdryf

  • Bêre jou geheime

    Bêre jou geheime

    SARIE - Julie 2006

    Genoeg pakplek én mooi dekor is ’n kuns – ons verklap die geheim

  • Leef verleidelik

    Leef verleidelik

    SARIE - Junie 2006

    Dekor is nou pure verleiding – van die oomblik dat jy by die voordeur verwelkom word

  • Kant en klaar

    Kant en klaar

    SARIE - Mei 2006

    Almal wil dit hê. Dis op die loopplanke, op die meubels in jou huis en teen die mure. Want dekor kies nou openlik kant

  • Drama en swier

    Drama en swier

    SARIE - April 2006

    ‘Drama is die lewe met die vervelige stukkies uitgesny’ – Alfred Hitchcock

  • ’n Tikkie rooi

    ’n Tikkie rooi

    SARIE - Februarie 2006

    Rooi is die kleur van energie, liefde en balans. ’n Spatsel rooi gee nuwe lewe en ’n nuwe voorkoms

  1. 1
  2. 3
  3. 4
  4. 5
  5. 6
  6. 7
  7. 8
  8. 9
  9. 10
  10. 11