Maak dit self
-
Die nuwe nostalgie
SARIE - Junie 2007
Dekor raak nou retro, en al jou mooi onthou-goed word nuut en vars aangebied
-
Spesiaal
SARIE - Mei 2007
’n Brose roos is deur die eeue heen ’n simbool van die liefde – dit sê heelheid en perfeksie. Gee daarmee’n spesiale dimensie aan Moedersdag . . .
-
Gee jou huis vlerke
SARIE - April 2007
Voëlkyk is ’n gewilde tydverdryf – oral ter wêreld. En dit het na dekor oorgewaai. Nooi jou geveerde vriende binne en skop nes
-
Snuffelgoed
SARIE - Maart 2007
Die interessantste kopies vir jou huis kry jy dikwels op ongewone plekke . . .
-
Versier met papier
SARIE - Februarie 2007
Papier is eeue oud, maar het die wêreld se kontemporêre moontlikhede
-
Inspirasie in ’n koppie
SARIE - Januarie 2007
Porseleinkoppies, glaskoppies, blomkoppies . . . koppies is mode. Dis op gordyne, mure, en natuurlik jou teetafel
-
Dis Kerstyd!
SARIE - Desember 2006
'Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis: Kersfees kom, Kersfees kom . . .' - 'Somerkersfees', lirieke deur Koos du Plessis
-
Ahooi
SARIE - November 2006
Span jou seile na die wind met die gewilde vlootvoorkoms
















Kry jou SARIE oral, enige tyd